Geskiedenis

KCS was eers 'n tuisonderrigsentrum gestig deur Mev. Kris-Mari Theron in 2017. Sy het 'n visie van kwaliteit onderrig met individuele aandag gehad. Die sentrum is begin met 9 leerders en twee onderwyseresse. 

 

In 2019 verander die naam na Kathu Combined School en registreer as 'n onafhanklike skool.

Visie en Misie

Die Bestuur van KCS GEKOMBINEERDE SKOOL, streef na die lewering van gehalte onderrig waar elke kind sy volle potensiaal kan ontwikkel en groei onder leiding van betoubare en hardwerkende personeel.

Perseel

KCS het in Januarie 2019 'n erf bekom met behulp van Lakotshona Behuising. Hierdie erf is in die proses om ontwikkel te word soos wat fondse dit toelaat. Intussen huur KCS die huidige perseel as 'n tydelike oplossing. 

2017

2018

Bestuur

Direkteure:

Me. Kris-Mari Theron

Me. Marina Cornelissen

Me. Jamella Mushwana

 

Onderwyspersoneel: 

Me. Hannelie du Preez

Me. Ilse Engelbrecht

Me. Erika du Plooy

Me. Annelize Scholtz

Me. Simone Engelbrecht

Me. Marina Cornelissen

 

Sektretaresse:

Me. Berina Olivier

2019

2020

Skoolure

Somerure: (Kwartaal 1 & 4)

Gr. 1 - 3

07:30 - 13:00

Gr. 4 - 9

07:30 - 13:00

 

Winterure: (Kwartaal 2 & 3)

Gr. 1 - 3

08:00 - 13:30

Gr. 4 - 9

08:00 - 13:30

Skooldrag

Laai die skooldrag beleid hier af:

2021